Nojoto: Largest Storytelling Platform

die doodsengel staan met geboe hoof terwyl haar sw

die doodsengel staan met geboe hoof
terwyl haar swart vlerke veer op veer verloor
op die slagveld waar lyk op lyk gestapel le
swart trane vloei van haar beenwit wange
sy strek haar hande hemelwaarts
swart bloed drup uit haar gesnyde polse
sy gil rou
kreet op kreet 
ter hemele waar donker dreigende donderwolke
laag hang
bliksemstrale vloei soos vuur riviere 
op die swart eboniet lem
van haar swaard
sy staar met siellose oe
musket en bajonet
kartetse val soos dodelike reen

~GiVan~